Polsslag Wraak is net die begin
Lotz, Marie
Polsslag Wraak is net die begin by Marie Lotz - Kaapstad; Human & Rousseau; 2022. - 333 pages 23.5 cm
peurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Böses.
Doktor Nadiya Patel, forensiese sielkundige, is vas oortuig die moordenaar se modus operandi is ’n waarskuwing dat nog lewens in gevaar is.
9780798182942
AF LOTZ