Storm vol liefde

Van Zyl, Rene

Storm vol liefde Written by René van Zyl. - Eerste uitgawe. - Pretoria : LAPA Uitgewers, 2019. - 302 pages ; 20 cm - Super Romanza. .

Nie net moet sy 'n storm van buite af trotseer nie, maar ook 'n innerlike een. 'n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná 'n doodservaring tydens 'n sikloon, ontaard in 'n erger storm wat haar van binne af verteer. Sy was nie voorbereid op die verwoestende effek wat die televisieaanbieder, Armand Martinez, op haar hart sou hê nie. Nie net moet sy voorgee dat sy haar ekstroverte tweelingsuster, Lika, is nie, maar sy moet haarself boonop beskerm teen die kragtige en sjarmante Orkaan Armand. Haar suster het immers die eerste opsie op hom. Lienke besef baie gou dat sy die een is wat met meer stormskade as vroeër gaan wegstap.

9780799396485


Adult Romance Fiction

AF VANZ