Kamphoer (Record no. 730556)

MARC details
000 -LEADER
fixed length control field 01921nam a2200205Ia 4500
003 - CONTROL NUMBER IDENTIFIER
control field 3228
005 - DATE AND TIME OF LATEST TRANSACTION
control field 20240808124231.0
008 - FIXED-LENGTH DATA ELEMENTS--GENERAL INFORMATION
fixed length control field 220905s9999 xx 000 1 AFR d
020 ## - INTERNATIONAL STANDARD BOOK NUMBER
International Standard Book Number 9780624065517
040 ## - CATALOGING SOURCE
Original cataloging agency RDA
Transcribing agency OCLC
Modifying agency 3228
082 ## - DEWEY DECIMAL CLASSIFICATION NUMBER
Classification number AF SMIT
100 ## - MAIN ENTRY--PERSONAL NAME
Personal name Smith, Francois.
9 (RLIN) 123225
245 #0 - TITLE STATEMENT
Title Kamphoer
250 ## - EDITION STATEMENT
Edition statement First edition
260 ## - PUBLICATION, DISTRIBUTION, ETC.
Place of publication, distribution, etc. Kaapstad;
Name of publisher, distributor, etc. Tafelberg-Uitgewers;
Date of publication, distribution, etc. 2014.
300 ## - PHYSICAL DESCRIPTION
Extent 262 pages.
Dimensions 21 cm.
520 ## - SUMMARY, ETC.
Summary, etc. Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is ’n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om getraumatiseerde soldate terug te bring na die lig. Maar as daardie soldaat die een is wat sestien jaar tevore met sy heupe alle lig uit jou gestamp het . . .? Susan Nell se hand word loodswaar. Iets soos ’n warrelwind ruk deur haar. Sy wankel op die drumpel tussen lewe en dood.<br/><br/>Kamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in ’n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was.<br/><br/>In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is ’n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.
942 ## - ADDED ENTRY ELEMENTS
Source of classification or shelving scheme Dewey Decimal Classification
item type Book
-- 174
-- Sanet Schoeman
942 ## - ADDED ENTRY ELEMENTS
item type Books
Source of classification or shelving scheme Dewey Decimal Classification
Holdings
Withdrawn status Lost status Damaged status Not for loan Home library Current library Date acquired Cost, normal purchase price Total Checkouts Full call number Barcode Date last seen Date last checked out Price effective from item type Source of classification or shelving scheme Collection code Shelving location
        Standerton Regional Library Bethal 08.08.2024 330.50   AF SMIT 33228031152852 08.08.2024   08.08.2024 Book Dewey Decimal Classification Fiction Fiction
        Mbombela City Library Mbombela City Library 05.09.2022 140.00 1 AF SMI 33228024855585 27.09.2022 13.09.2022 05.09.2022 Books      
        Standerton Regional Library Morgenzon 08.08.2024 330.50   AF SMIT 33228031152851 08.08.2024   08.08.2024 Book Dewey Decimal Classification Fiction Fiction
        Standerton Regional Library Standerton Public Library 08.08.2024 330.50   AF SMIT 33228031152853 08.08.2024   08.08.2024   Dewey Decimal Classification Fiction Fiction