Hekel en Word Heel / (Record no. 799040)
[ view plain ]
| 000 -LEADER | |
|---|---|
| fixed length control field | 01992nam a22001937a 4500 |
| 003 - CONTROL NUMBER IDENTIFIER | |
| control field | 3228 |
| 005 - DATE AND TIME OF LATEST TRANSACTION | |
| control field | 20260527171154.0 |
| 008 - FIXED-LENGTH DATA ELEMENTS--GENERAL INFORMATION | |
| fixed length control field | 260513b sa ||||| |||| 00| 0 eng d |
| 020 ## - INTERNATIONAL STANDARD BOOK NUMBER | |
| International Standard Book Number | 9780799384840 (Paperback) |
| 040 ## - CATALOGING SOURCE | |
| Original cataloging agency | MPL |
| Language of cataloging | Eng |
| Transcribing agency | 3228 |
| Modifying agency | RDA |
| 082 #0 - DEWEY DECIMAL CLASSIFICATION NUMBER | |
| Classification number | 746.434 DEKO |
| 100 ## - MAIN ENTRY--PERSONAL NAME | |
| 9 (RLIN) | 163719 |
| Personal name | De Kock, Nadia |
| 245 ## - TITLE STATEMENT | |
| Title | Hekel en Word Heel / |
| Statement of responsibility, etc. | De Kock, Nadia and Steyn, Hilda |
| 260 ## - PUBLICATION, DISTRIBUTION, ETC. | |
| Place of publication, distribution, etc. | Pretoria: |
| Name of publisher, distributor, etc. | LAPA Uitgewers |
| Date of publication, distribution, etc. | 2019 |
| 300 ## - PHYSICAL DESCRIPTION | |
| Extent | 152 Pages |
| Other physical details | Colour illustrations |
| Dimensions | 28 cm |
| 520 ## - SUMMARY, ETC. | |
| Summary, etc. | Hekel 'n pad na genesing Hier is 'n hekelboek met 'n verskil. Vir die eerste keer in Afrikaans vertel vroue hoe hekel hulle deur moeilike en donker tye gehelp het. Stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, die dood van 'n kind tot emosionele en fisieke mishandeling. Een-en-twintig dapper vroue maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Omstandighede wat nie verander kan word nie, word deurgaans op 'n konstruktiewe en kreatiewe wyse hanteer en Hekel en word heel vier hierdie vroue se onblusbare gees. Die leser sal vol hoop voel nĂ¡ die lees van die stories. Ons het 'n motief vir elkeen van hierdie een-en-twintig vroue se storie ontwerp en dit gebruik om persoonlike en huishoudelike artikels mee te maak. Gevorderde tegnieke is deurgaans gebruik om die beste moontlike eindresultaat te verkry. Entoesiastiese beginners sal ook geskikte patrone hier vind en daar is verwysings na hulpbronne indien dit nodig sou raak. Laastens het ons helder kleure ingespan, bont genoeg om jou dag mee op te vrolik. Hierdie is 'n handwerkboek met die eienskappe van 'n selfhelpboek. Die boek bevat een-en-twintig verhale met een-en-twintig gepaardgaande projekte en patrone, wat jou kan help om enige verlies, werkverwante stres, depressie, siekte of trauma te verwerk. Dit is iets soos die hekel weergawe van 'How to make an American quilt'. |
| 521 ## - TARGET AUDIENCE NOTE | |
| Target audience note | Adults |
| 942 ## - ADDED ENTRY ELEMENTS | |
| Source of classification or shelving scheme | Dewey Decimal Classification |
| item type | Book |
| -- | 164 |
| -- | Cyprian Zikalala |
| -- | 164 |
| -- | Cyprian Zikalala |
| Withdrawn status | Lost status | Source of classification or shelving scheme | Damaged status | Not for loan | Home library | Current library | Date acquired | Total Checkouts | Full call number | Barcode | Date last seen | Price effective from | item type |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Dewey Decimal Classification | LYDENBURG (TOWN) | LYDENBURG (TOWN) | 13.05.2026 | 746.434 DEKO | 3322803183583 | 13.05.2026 | 13.05.2026 | Book |