Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Stella se dogters; Helene de Kock.

By: De Kock, HeleneMaterial type: TextTextPublication details: Kaapstad; Penguin Random House Suid-Afrika (Pty) Ltd. 2022. Description: 271 pages. 23 cmISBN: 9781776352654DDC classification: AF DEKO Summary: tella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie. Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, ’n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, ’n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer. Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê. Maar die lewe het ’n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book Secunda

Library Times:  Monday to Thurs 07h30  - 16h30

                          Friday 07h30- 14h00

                         Saturday 08h00 - 12h00

                          All Public Holidays CLOSED

  

Please adhere to ALL COVID 19 RULES:

Sanitize at the entrance of the library and fill in the register.

Non Fiction - 0176206910

Adult Setion - 0176206905

Main Desk - 0176206918

 

Fiction Fiction AF DEKO (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803187730
Book Book Bethal

LIBRARY HOURS   :

      MONDAY TO FRIDAY     : 07h30  -  16h00

      SATURDAYS                   : CLOSED

Fiction Fiction AF DEKO (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152920
Book Book Standerton Public Library

Library opens from 8:30-16:00 Monday to Friday.

Library is closed on weekends and public holidays.

Please wear your musk and sanitize your hands when using library

Fiction Fiction AF DEKO (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152766
Book Book Morgenzon
Fiction Fiction AF DEKO (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152768
Book Book Volksrust
Fiction Fiction AF DEKO (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152767
Browsing Standerton Regional Library shelves, Shelving location: Fiction, Collection: Fiction Close shelf browser (Hides shelf browser)
AF CRON Weergalose liefde; AF CRON Weergalose liefde; AF DAVI Allermooiste meisie / AF DEKO Stella se dogters; AF DEKO Stella se dogters; AF DEKO Stella se dogters; AF DEKO Stella se dogters;

tella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme.

Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie.

Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het.

Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.

Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, ’n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, ’n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer.

Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.
Maar die lewe het ’n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.

There are no comments on this title.

to post a comment.