Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

As klaas vakie se sand nie werk nie! / Alberts, Elana

By: Alberts, ElanaMaterial type: TextTextPublication details: Kaapstad: Penguin random House; 2019. Description: 31 Pages: Colour illustrations; 23 cmISBN: 9781432308322 (Paperback)DDC classification: AKF ALBE Summary: Klaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Mevrou Muis se muiskinders is geen uitsondering nie. Maar toe sy vir Klaas Vakie weer ’n keer moet ontbied om die kinders aan die slaap te maak, begin sy wonder of daar nie miskien fout is met die slaapsand nie. Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as Klaas Vakie se sand nie werk nie? Kom lees saam oor die raaisel van die muiskinders wat nie aan die slaap kan bly nie en die plan wat Klaas Vakie maak om die dag – of altans die nag – te red.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book LYDENBURG (TOWN)
AKF ALBE (Browse shelf(Opens below)) Available 3228200024919
Book Book Graskop
AKF ALBE (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031103781
Book Book Simile

Working Hours

Mon-Friday:08h00-16h00

Sat-Sun: closed                                                                                                                                             

Public holidays: closed

 

No Mask No entry

AKF ALBE (Browse shelf(Opens below)) Available 3322803183654
Book Book MP Stream
Fiction AKF ALBE (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031103574
Book Book MAPHOTLA

Weekdays: Mondays - Thursdays (07:45-16:15)

                   Fridays (7:45-15:45)

 

NO MASK, NO ENTRY!!

Fiction Children's Area AKF ALBE (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031090723

Klaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Mevrou Muis se muiskinders is geen uitsondering nie. Maar toe sy vir Klaas Vakie weer ’n keer moet ontbied om die kinders aan die slaap te maak, begin sy wonder of daar nie miskien fout is met die slaapsand nie.
Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as Klaas Vakie se sand nie werk nie? Kom lees saam oor die raaisel van die muiskinders wat nie aan die slaap kan bly nie en die plan wat Klaas Vakie maak om die dag – of altans die nag – te red.

Junior

There are no comments on this title.

to post a comment.