Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Kanaan/ Sophia Kapp

By: Kapp, SophiaContributor(s): Flame Design omslagontwerp | Jeanette Ferreira teksredakteurMaterial type: TextTextPublication details: Midrand, South Africa: LAPA Uitgewers, ©2020. Description: 487 pages. 24 cmISBN: 9780799399455 DDC classification: AF KAPP Summary: Kan hierdie liefde se prys betaal word? Hulle is pole uit mekaar: Hy is ʼn eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is die gesofistikeerde dogter van ʼn skatryk Engelse sakeman. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar op 17 Junie 1944 loop sy in sy arms in, en wanneer haar wêreld om haar in duie stort, bied hy vir haar ʼn uitweg - ʼn jaar op Kanaän as sy vrou. Dit behoort haar die geleentheid te gee om die stukke op te tel, besluit Catherine, maar kort voor lank besef sy dat sy aan Chrisjan meer het as al haar gesofistikeerde Johannesburgse vriende. Al wat sy nie weet nie, is of sy die verskriklike prys wat hierdie liefde van haar vereis, sal kan betaal. Kanaän is Sophia Kapp se eerste historiese liefdesroman, en kan vergelyk word met The magic of ordinary days deur Ann Howard Creel en Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies deur Irma Joubert. Die verhaal betrek die politiek en geskiedenis van die tyd, maar lewer nie sosiale kommentaar soos met Kantelpunt nie.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book Masoyi

Library Hours

08h00am - 16h00pm

Tuesdays 08h30 - 16h00

Saturdays 08h30am - 12h00

Sundays & Public Holidays - Closed

Fiction Fiction AF KAPP (Browse shelf(Opens below)) Available 3228200052007
Book Book Matsamo Library
Fiction Fiction AF KAPP (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031162463
Browsing MBOMBELA REGIONAL LIBRARY shelves, Shelving location: Fiction, Collection: Fiction Close shelf browser (Hides shelf browser)
AF KABA Flame and song: a memoir AF KAPP Driehoek AF KAPP Kanaan/ AF KAPP Kanaan/ AF KRUG MOEILIKHEID AF KRUG Die verleiding van Eva de Winter AF LIND PLEK VAN POUE/ 'n Gotiese roman

Kan hierdie liefde se prys betaal word?
Hulle is pole uit mekaar: Hy is ʼn eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is die gesofistikeerde dogter van ʼn skatryk Engelse sakeman. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar op 17 Junie 1944 loop sy in sy arms in, en wanneer haar wêreld om haar in duie stort, bied hy vir haar ʼn uitweg - ʼn jaar op Kanaän as sy vrou.
Dit behoort haar die geleentheid te gee om die stukke op te tel, besluit Catherine, maar kort voor lank besef sy dat sy aan Chrisjan meer het as al haar gesofistikeerde Johannesburgse vriende.
Al wat sy nie weet nie, is of sy die verskriklike prys wat hierdie liefde van haar vereis, sal kan betaal.

Kanaän is Sophia Kapp se eerste historiese liefdesroman, en kan vergelyk word met The magic of ordinary days deur Ann Howard Creel en Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies deur Irma Joubert. Die verhaal betrek die politiek en geskiedenis van die tyd, maar lewer nie sosiale kommentaar soos met Kantelpunt nie.

Adult

There are no comments on this title.

to post a comment.