01329nam a2200169 b 450000500170000000800410001702000230005804000140008104100060009508200160010110000200011724500360013726000700017330000230024350008730026665000200113920240919133649.0220713s9999 xx 000 1 AFR d a9781485904700qpbk aRDAcOCLC 2A aAF GERD223 aTaljaard, Gerda 0aVier susterscby Gerda Taljaard aKaapstad;bPenguin Random House Suid- Afrika (Edms.) Bpk.;c2021. a271 pages;c23 cm. aOp Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag. Ivy, die jongste, wil ’n onbevange lewe hê, ’n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry. Sophié staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af. Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens. Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien. Waar Domenico Valente, ’n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits dryf. Gerda Taljaard se Vier susters is ’n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer. aRoman afrikaans