<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?>
<mods xmlns:xsi="http://www.w3.org/2001/XMLSchema-instance" xmlns="http://www.loc.gov/mods/v3" version="3.1" xsi:schemaLocation="http://www.loc.gov/mods/v3 http://www.loc.gov/standards/mods/v3/mods-3-1.xsd">
  <titleInfo>
    <title>Vier susters</title>
  </titleInfo>
  <name type="personal">
    <namePart>Taljaard, Gerda</namePart>
    <role>
      <roleTerm authority="marcrelator" type="text">creator</roleTerm>
    </role>
  </name>
  <typeOfResource>text</typeOfResource>
  <originInfo>
    <place>
      <placeTerm type="code" authority="marccountry">xx</placeTerm>
    </place>
    <place>
      <placeTerm type="text">Kaapstad</placeTerm>
    </place>
    <publisher>Penguin Random House Suid- Afrika (Edms.) Bpk.</publisher>
    <dateIssued>2021</dateIssued>
    <dateIssued encoding="marc">9999</dateIssued>
    <issuance>monographic</issuance>
  </originInfo>
  <language>
    <languageTerm authority="iso639-2b" type="code">AFR</languageTerm>
  </language>
  <physicalDescription>
    <form authority="marcform">print</form>
    <extent>271 pages; 23 cm.</extent>
  </physicalDescription>
  <note type="statement of responsibility">by Gerda Taljaard</note>
  <note>Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag.
 
Ivy, die jongste, wil ’n onbevange lewe hê, ’n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry.
Sophié staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af.
 
Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens.
 
Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien.
 
Waar Domenico Valente, ’n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits dryf.
 
Gerda Taljaard se Vier susters  is ’n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.</note>
  <subject>
    <topic>Roman afrikaans</topic>
  </subject>
  <classification authority="ddc" edition="23">AF GERD</classification>
  <identifier type="isbn">9781485904700</identifier>
  <recordInfo>
    <recordContentSource authority="marcorg">RDA</recordContentSource>
    <recordCreationDate encoding="marc">220713</recordCreationDate>
    <recordChangeDate encoding="iso8601">20240919133649.0</recordChangeDate>
  </recordInfo>
</mods>
