00916nam a2200157Ia 4500003000500000005001700005008004100022020003000063040002400093082001200117100001800129245003900147260004300186300002100229520050800250322820260525113346.0220624s9999 xx 000 0 und d a9780798179829 (Paperback) aMPLbEngc3228dRDA aAF KARS aChris Karsten 0aAnderman se vrou /cKarsten, Chris aSouth Africa:bHuman & Rousseau;c2019 a345 Pagesc24 cm aTwee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat min daaroor by hulle skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar albei wonder steeds wat het geword van Portis se vyf vermiste jeugvriende? En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot? Wim wéét sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter "skoenlappers" aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.