01214nam a2200169Ia 4500003000500000005001700005008004100022020001900063040002000082082001200102100002000114245004200134250003800176260003600214300002300250520077100273322820250424155920.0220713s9999 xx 000 1 AFR d a978 0639606262 aRDAcOCLCd3228 aAF JOUB aJoubert, Irma  0aNa 'n plaas in Afrika.cIrma Joubert. aEerste uitgawe eerste druk b2021 aMidrand;bLapa Uitgewers;c2022 a557 pages;c20 cm. an 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leër op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef. Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Beide bevind hulself egter op pad na ’n plaas in Afrika waar hul paaie sal kruis met dié vanklein Ester, Hildegard, Mentje en Tinus.