00854nam a2200157Ia 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100001800113245002800131260004000159300002300199520047400222322820240812144558.0220713s9999 xx 000 1 AFR d a9780798170055 aRDAcOCLCd3228 aAF VENT aVenter, Irma. 0aSkrapnel.cIrma Venter. aKaapstad;bHuman & Rousseau;c2013. a368 pages.c20 cm. aAlex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ’n lank vergete misdaad op te los, maar sal sy dit herken as sy nie eens weet waarna sy soek nie?