02299nam a2200265 b 450000500170000000800410001702000230005804000140008104100060009508200120010110000160011324500310012926000400016030000230020050010380022394200450126194200140130699900190132095201060133995201220144595201210156795201210168895201210180995201030193020240905153845.0220630s9999 xx 000 1 AFR d a9780798181662qpbk aRDAcOCLC 2A aAF MEYE aMeyer, Deon 0aDonker drifcby Deon Meyer aKaapstad;bHuman & Rousseau;c2022. a464 pages;c22 cm. aemand skiet vir adjudant-offisier Milo April by die Kaapse Waterfront. Koelbloedig, helder oordag, ‘n teregstelling. Is ‘n senior SAPD-offisier daar-voor verantwoordelik? En hou dit verband met geheimsinnige briewe wat die geskorste Valke-speurders Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het? Met ondertone van nog staatskaping-onheil? As hulle dit kan ontrafel, is hul loopbane gered, hul status herstel. Maar hoe ondersoek jy saak in die geheim, met jou hele toekoms op die spel as jy uitgevang word? Terwyl jy boonop jou tyd moet mors met ‘n studentjie op Stellenbosch wat skynbaar na ‘n naweek se gefuif tussen neus en ore verdwyn het? En die aapstreke tussen Jasper Boonstra, die superryk, alomberugte korporatiewe swendelaar, en die sensuele, desperate eiendomsagent Sandra Steenberg . Jy doen maar wat jy altyd doen as jy Griessel en Cupido is. Bekhou, kophou, aanhou. Terwyl jou base raas en die media onmenslike druk op jou plaas. En jy stadigaan besef dit is die donkerste drif wat agter alles sit. Gierigheid. w561xJohn Tresiddery174zSanet Schoeman cBOOK2ddc c702838d702837 00104070aNAZALbNAZALd2022-07-02g270.00l0p3390900077679r2022-07-02w2022-07-02yBKzNAS103/20 00102ddc40708FaSTANRLbSTANDLcFICd2024-09-05g290.50l0oAF MEYEp33228031152301r2024-09-05w2024-09-05yBOOK 00102ddc40708FaSTANRLbBETHLcFICd2024-09-05g290.50l0oAF MEYEp33228031152299r2024-09-05w2024-09-05yBOOK 00102ddc40708FaSTANRLbMORGLcFICd2024-09-05g290.50l0oAF MEYEp33228031152298r2024-09-05w2024-09-05yBOOK 00102ddc40708FaSTANRLbKINRLcFICd2024-09-05g290.50l0oAF MEYEp33228031152297r2024-09-05w2024-09-05yBOOK 00102ddc4070aLYDELbLYDBLd2025-07-02l0oAF MEYEp9780798181662r2025-07-02w2025-07-02yBOOK