@book{76525,
	author = { Van Deventer, Hennie  },
	title = {Byl in my bos /},
	publisher = {Griffel media ,},
	year = {2009.},
	address = {[place of publication not identified] :},
	edition = {Eerste uitgawe},
	note = {Hierdie bundel herinneringe is my huldeblyk aan tydgenote van verskillende generasies wat reeds deur die Byl uit ons bos gekap is - party klein van gestalte; ander rysige menere wat lang skaduwees gegooi het.  Dankie aan elkeen vir langer of korter onthou-paadjies wat ons saam in ons bos bewandel het.  Al die ervarings het my lewe verryk.  Hennie Van Deventer}
}
