01286nam a22002297r 4500003000500000005001700005008004100022020003000063040003000093041001400123082001200137100002600149245003400175250001900209260004100228300002300269490001200292520069200304610002000996655002201016655001801038322820260604131315.0240808b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9781776356829 (paperback) aMPLc3228d3228bengerda aAfrikaans aAF NEVE aNeven, Santi.eauthor aKleine paradys /cSanti Neven aEerste uitgawe aMidrand :bRomanza ,c©2022,c2022. a205 pages :c17 cm aRomanza aKatryn soek nie ’n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kleine Paradys, intrek, is egter nie net enige man nie. Nee, hy’s ’n sexy dokter wat niks van boer af weet nie en sy word gereeld na sy plaas ontbied om te kom help met ’n krisis. Axel weet sy beeldskone buurvrou het geheime, maar dit gaan hom nie afskrik nie. Hy het immers Soete Waters gekoop sonder om enigiets van boerdery te weet. Hy sal haar net moet oortuig dat hulle nie só verskillend is nie. En dat sy eerder vir hom moet kies as haar ander buurman. Dié mag dalk alles van die plaas weet, maar hy weet niks van vroue nie. aRomance fiction 0aAfrikaans Fiction 0aLight Romance