01954nam a2200241 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100002200113245004300135250001800178260006700196300002200263520088300285942005601168999001901224952012101243952012101364952011801485952010901603322820240808112531.0240808b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9781485904786 aRDAcOCLCd3228 aAF VANN aVan Nierop, Leon. aMoord op Lake Panic;cLeon Van Nierop. aFirst edition aKaapstad;bPenguin Random House Suid- Afrika (Edms) Bpk;c2021 a373 pages;c23 cm a’n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie? Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Beer het sy hande vol met: Sophia da Silva, ’n eks-sepiester wat ’n comeback met haar eie kaal kookboek beplan, Otto en Lily Clement, ’n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red, • Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen, • Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat. Wie het ’n moord opgedis? En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen? 2ddccBOOKw174xSanet Schoemany174zSanet Schoeman c766089d766088 00102ddc40708FaSTANRLbBETHLcFICd2024-08-08g319.95l0oAF VANNp33228031152897r2024-08-08w2024-08-08yBOOK 00102ddc40708FaSTANRLbKINRLcFICd2024-08-08g319.95l0oAF VANNp33228031152896r2024-08-08w2024-08-08yBOOK 00102ddc4070aERMELLbERMELLcFICd2024-10-31g246.96l0oAF VANNp3300302520665r2024-10-31w2024-10-31yBOOK 00102ddc4070aLYDELbMPSTLcFICd2025-04-23l0oAF VANNp33228031103286r2025-04-23w2025-04-23yBOOK