01158nam a2200157 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100002200113245004000135260002900175300002300204520077300227322820240808144250.0240808b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9781776358083 aRDAcOCLCd3228 aAF CLOE aCloete, Marilè. aBlom van sy hart.cMarilè Cloete. aMidrand;bRomanza;c2022 a189 pages;c17 cm. ahristeline Samuels is pas terug ná sy haar doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ‘n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die vervreemding van haar ouers te verwerk. Maar Chrissie se vriendin, Beth, en die res van die vriendegroep het egter ander planne. Rodney Philander mag op die oog af net die mede-eienaar van ’n tuindiens wees en daarby ’n oppervlakkige grapjas, maar dié wat hom ken, weet dat daar meer in hom steek as wat hy voorgee. Op ’n lentebesoek aan Namakwaland doen die groep vriende hulle bes om Kupido te speel. Chrissie en Rodney wil egter nie ingee teenoor mekaar nie en probeer om die aantrekkingskrag tussen hulle te ignoreer. Die mag van ’n blom moet egter nie onderskat word nie.