01467nam a2200157 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100001700113245007400130260003300204300002200237520105000259322820250902151858.0240808b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780624090885 aRDAcOCLCd3228 aAF SNYM aSnyman, Dana aIn die tyd van die gif;b'n Jaar en 'n half in stories.cDana Snyman. aKaapstad;bTafelberg;c2021. a272 pages.c20 cm aMin sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywereldbeker-eindstryd in 'n taverne op Rondomskrik kyk dat die euforie van die oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort soos handomkeer sou verander. Dana verwoord die ervaring van die daaropvolgende agtien maande- van rugbytriomf tot treue en vertwyfeling. Hy skryf oor die Shozoloza Meyl en die treine wat nie meer ry nie. Hy kuier by Karel Schoeman se motorbestuurder, maak 'n draai by Ettiene Leroux se gunsteling kroeg, gesels met een van die polisiemanne betrokke by die omstrede Sharpville- skietery, en kyk rugby saam met Steven Kitshoff se ouers.Maar hy steek veral vas by die dolerendes en die dwalers. Henry, wat met sy hond bt Dana se garage kom intrek, John Mgaga wat dag na dag dieselfde hammer probeer verkoop en Koos Sas wie se skedel nooit begrawe is nie. Hy maak ook 'n draai by die hoopgewers, soos Ds Dela Harpe wat die Toringkerk in Bloemfontein omskep in 'n plek van liefde. Ook Kitte, wat "nie 'n boemelaar is nie, maak weer sy opwagting. Dan kry Dana self ook Covid.