01220nam a2200157 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100002000113245003600133260002900169300002300198520084100221322820240812125647.0240812b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780624085669 aRDAcOCLCd3228 aAF PIEN aPienaar, Susan. aOnverwags myne;cSusan Pienaar. aKaapstad;bSatyn;c2018. a222 pages;c18 cm. aDie suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip – ’n onvleiende nuwe haarstyl en lelike klere behoort mense se belangstelling af te weer. Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed – ’n mooi man is almal s’n. Haar nuwe buurman is egter ’n regte bleeksiel en sy het ’n sterk behoefte om hom uit sy kluisenaarsbestaan te red. Leonardo weet dat hy moet wegbly van die mooie Amanda af. Maar daar begin ’n pragtige vriendskap tussen die twee ontwikkel en mettertyd kan hulle nie hul oë of hande van mekaar afhou nie. Hy leef ’n leuen en die waarheid kan dinge tussen hulle lelik beduiwel. Dalk kan hulle tog aan ’n ooreenkoms dink wat vir beide partye tot voordeel sal strek?