01168nam a2200157 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100002100113245007800134260003200212300002200244520074400266322820240917153649.0240812b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780624092605 aRDAcOCLCd3228 aAF ADRI aAdriaanse, Wilna aVlugbHoe vlug jy as jy nie weet waar die vyand is nie?cWilna Adriaanse. aKaapstad;bTafelberg;c2021 a301 pages;c24 cm a Na ’n groot persoonlike tragedie in Suid-Afrika beland veearts Milla Roux by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit word vir haar ’n toevlugsoord en sy stort hart en siel in haar werk. Sy glo hulle kan ’n wesenlike verskil maak in die voortbestaan van ’n spesie waarvan die getalle drasties krimp. Wanneer ’n skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele omgewing ’n gevaarsone maak, is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur. ‘n Gewonde Milla moet met drie klein sjimpansee-wesies op die vlug slaan, vergesel deur die enigmatiese Graham Saunders van Médecins Sans Frontières, wat van sy eie problematiese verlede probeer ontsnap...