02024nam a22002417a 4500003000500000005001700005008004100022020002300063040001400086041000600100082001200106100003700118245005000155250002400205260003200229300002300261520106700284942004801351999001901399952012101418952012101539952012201660322820251112010859.0240813b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780624080039qpbk aRDAcOCLC 2A aAF VAND a Van der Vyver, Marita 9105656 aDie dinge van 'n kind.cMarita van der Vyver. aEerste uitgawe 1994 aKaapstad;bTafelberg;c2022 a259 pages;c20 cm; a'Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.' Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van 'n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak. 'In die Afrikaanse prosakuns ... is Marita van der Vyver uniek in dié opsig dat sy, oënskynlik inspanningloos en amper nonchalant ... dit regkry om aanhangers te hê wat strek van die puntenerige leser tot die Kreti en die Pleti.' Stephan Bouwer, Rapport 2ddccBOOKw174xSanet SchoemanyzCRON CRON c766165d766164 00102ddc40708FaSTANRLbMORGLcFICd2024-08-13g298.50l0oAF VANDp33228031152895r2024-08-13w2024-08-13yBOOK 00102ddc40708FaSTANRLbWAKKLcFICd2024-08-13g298.50l0oAF VANDp33228031152892r2024-08-13w2024-08-13yBOOK 00102ddc40708FaSTANRLbSTANDLcFICd2024-08-13g298.50l0oAF VANDp33228031152893r2024-08-13w2024-08-13yBOOK