<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?>
<mods xmlns:xsi="http://www.w3.org/2001/XMLSchema-instance" xmlns="http://www.loc.gov/mods/v3" version="3.1" xsi:schemaLocation="http://www.loc.gov/mods/v3 http://www.loc.gov/standards/mods/v3/mods-3-1.xsd">
  <titleInfo>
    <title>Die vloek van Levitikus</title>
  </titleInfo>
  <name type="personal">
    <namePart>Viljoen, Ben.</namePart>
    <role>
      <roleTerm authority="marcrelator" type="text">creator</roleTerm>
    </role>
  </name>
  <typeOfResource>text</typeOfResource>
  <originInfo>
    <place>
      <placeTerm type="code" authority="marccountry">sa</placeTerm>
    </place>
    <place>
      <placeTerm type="text">Kaapstad</placeTerm>
    </place>
    <publisher>Tafelberg</publisher>
    <dateIssued>2022</dateIssued>
    <issuance>monographic</issuance>
  </originInfo>
  <language>
    <languageTerm authority="iso639-2b" type="code">AFR</languageTerm>
  </language>
  <physicalDescription>
    <form authority="marcform">print</form>
    <extent>250 pages. 23 cm.</extent>
  </physicalDescription>
  <abstract>Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. “Ons wil graag glo dat ons in ’n verligte era leef, een van verdraagsaamheid en begrip, maar dis nie waar nie. Die mensdom verbrand nog steeds hul hekse.” Só som een van sy lewensgeselle die realiteit van Jakkie se bestaan vir hom op.

Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word die grense van nie net hierdie band beproef nie, maar ook dié van hom en die grootste liefde van sy lewe.</abstract>
  <note type="statement of responsibility">By Ben Viljoen.</note>
  <classification authority="ddc">AF VILJ</classification>
  <identifier type="isbn">9780624092858</identifier>
  <recordInfo>
    <recordContentSource authority="marcorg">RDA</recordContentSource>
    <recordCreationDate encoding="marc">240816</recordCreationDate>
    <recordChangeDate encoding="iso8601">20240816144116.0</recordChangeDate>
  </recordInfo>
</mods>
