00927nam a22001577b 450000500170000000800410001702000230005804000140008104100060009508200120010110000230011324500540013626000400019030000210023050005180025120250903101250.0240913b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780798182720qpbk aRDAcOCLC 2A aAF KRUG a Krüger, Louis  aDie verleiding van Eva de Wintercby Louis Kruger aKaapstad;bHuman & Rousseau;c2022. a207 pagesc24 cm aWanneer Josua een middag vir Eva de Winter in ’n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat ’n begaafde regsgeleerde soos sy in ’n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in ’n hofsitting interesseer haar – dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek is dat Josua begin begryp daar is iets onpeilbaars aan Eva. Hoeveel raaisels het sy van hom weerhou, en wat hy slegs d.m.v. obskure soekenjins oor haar kon naspeur?