01092nam a22001937b 4500003000500000005001700005008004100022020003000063040001900093041000600112082001200118100001900130245003300149250001800182260003000200300002100230500063700251521001000888322820260202111051.0240913b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9781776354962 (Paperback) aMPLc3228bEng 2E aAF CLOE aCloete, Marile aWeer begin /cCloete, Marile aFirst edition aMidrand;bRomanza;c2021. a205 pagesc17 cm aAnet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie. Impulsief besluit sy om 'n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie. Nog minder kon dié dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot reën gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is. Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie.  aAdult