01287nam a22002057b 450000300070000000500170000700800410002402000230006504000140008804100060010208200120010810000190012024500620013925000240020126000300022530000290025549000080028450007570029265000320104933001020260415114739.0240916b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780639609683qpbk aRDAc3228 2A aAF WINK aWinckler, Elsa aOmdat alles sin maak by jou.cby Elsa Winklerbhard cover aeerste uitgawe 2021 aMidrand;bRomanza;c2021. a205 pagesc17 centimetre 3ddc aHoekom blom die liefde vir almal behalwe die bloemis? Christie is bly haar susters en broer het hulle sielsgenote gevind, regtig, sy is. Maar daai tipe geluk is nie noodwendig vir almal beskore nie. Dalk moet hierdie bloemis maar vrede maak daarmee dat sy nie haar asem moet ophou vir 'n ruiker rose van haar eie nie. Wanneer dokter Renier Visser, net so onverantwoordelik aantreklik soos die res van die Visser-broers, vir Christie vir advies vra met sy liefdeslewe, probeer sy opreg help. Dis nie asof daar enige tekens van 'n vonk tussen hulle is nie. Tot hulle op 'n dag oor die tou trap. Renier beweer nog altyd hy is nie van plan om ooit te trou nie. Maar hoe meer tyd hy saam met Christie deurbring, hoe meer besef hy, by haar maak die lewe sin. 2OMDAT ALLES SIN MAAK BY JOU