@book{770849,
	author = {Bruwer, Germarie and Tait, Margaux},
	title = {Skep 'n tuiste},
	publisher = {Struik Lifestyle},
	year = {2015},
	address = {Kaapstad},
	note = {Die skrywers neem alledaagse items en gee dit ’n kinkel. Die projekte is geskik vir alle handwerk en dekorentoesiaste, van beginners tot die met meer gevorderde vaardighede. Die skrywers is innoverend en inspirerend en gebruik verskillende materiale om gewone voorwerpe in iets anders en mooiers te omskep.}
}
