01174nam a22001817b 4500003000500000005001700005008004100022020002300063040001400086041000600100082001300106100001700119245005100136260005400187300003700241500067900278700003500957322820250311135015.0250311b sa a|||| |||| 00| 1 AFR d a9781776250783qpbk aRDAcOCLC 2A aAJF JACO aJacobs, Jaco aDie boekwinkel tussen die wolke;cJaco Jacobs. aJohannesburg;bPanMacmillan, South Africa;c2021. a205 pages;bIllustrationsc20 cm aWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is. Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag … aDu Plessis, NadiaeIllustrator