01206nam a22001937b 4500003000500000005001700005008004100022020002300063040001400086041000600100082001300106100001700119245005600136260005400192300003900246490003000285500066000315700003700975322820250314115930.0250314b sa a|||| |||| 00| 1 AFR d a9781776251414qpbk aRDAcOCLC 2A aAJF JACO aJacobs, Jaco aKrok en Dil,bek wens ek was 'n reus.cJaco Jacobs. aJohannesburg;bPan MacMillan Suid- Afrika;c2022. a23 pagesbIllustrations;c19.5 cm. aEk lees!vVlak 2, Boek 2. aOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Dil is moeg daarvoor om klein te wees. Hy wens hy was 'n reus! Maar Krok het ander idees... aDu Plessis, Nadia.eIllustrator.