01065nam a22001697a 4500003000500000005001700005008004100022020003000063040002500093082001300118100001900131245005900150260004400209300004400253520058700297521001100884322820260520105439.0250423b sa ||||| |||| 00| 0 eng d a9781432308322 (Paperback) aMPLc33228bEngdRDA aAKF ALBE aAlberts, Elana aAs klaas vakie se sand nie werk nie! /cAlberts, Elana aKaapstad:bPenguin random House;c2019. a31 Pages:bColour illustrations;c23 cm aKlaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Mevrou Muis se muiskinders is geen uitsondering nie. Maar toe sy vir Klaas Vakie weer ’n keer moet ontbied om die kinders aan die slaap te maak, begin sy wonder of daar nie miskien fout is met die slaapsand nie. Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as Klaas Vakie se sand nie werk nie? Kom lees saam oor die raaisel van die muiskinders wat nie aan die slaap kan bly nie en die plan wat Klaas Vakie maak om die dag – of altans die nag – te red. aJunior