01467nam a22001697b 4500003000500000005001700005008004100022020002300063040001400086041000600100082001300106100001700119245006100136260003700197300002300234500104000257322820250609144116.0250609b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780799384512qpbk aRDAcOCLC 2A aAJF JACO aJacobs, Jaco aDinge wat ek nie van skape geweet het nie.cJaco Jacobs. aMidrand;bLapa uitgewers;c2022. a134 pages.c21 cm. aGlo my, as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op 'n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat 'n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het. Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om 'n skaap te steel. Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare 'n geheim saam met haar ronddra. En die belangrikste van als: Hy leer homself ken. Kort voor lank verander 'n vervelige rit deur die Karoo in 'n onvergeetlike reis ...