01068nam a22001937b 4500003000500000005001700005008004100022020002300063040001400086041000600100082001300106100001900119245003400138250001900172260002800191300002300219490002400242500060800266322820250610142616.0250610b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780639604039qpbk aRDAcOCLC 2A aAJF VILJ aViljoen, Fanie aEerste bloed.cFanie Viljoen. aFirst Edition. aPretoria;bLapa;c2020. a163 pages.c21 cm. aWereld van wolwev1 aAlle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.” Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ... “Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom ...