00920nam a22001697b 4500003000500000005001700005008004100022020002300063040001400086041000600100082001300106100002600119245005900145260003400204300002200238500049000260322820250710151109.0250710b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9780624093589qpbk aRDAc3228 2A aAJF ROBR aRoberts Crystal-Donna aSpeurder Sammibdie blou steencCrystal- Donna Roberts aCape Town;bTafelberg;c2022. a104 pages;c20 cm aSammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, 'n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap. Sammi gaan haar vriendinne April en Lerato mis, maar die klein dorpie gaan 'n goeie change of scene vir haar wees. Dit sal haar gedagtes afvat van Richfire Arts Academy, die kunsteskool waar sy so graag wil inkom. Maar die platteland is vol verrassings. En kansvatters. Sal sy vir Dedda en Oumie kan help as die slymerige George sy flikkers kom gooi?