My Reenboogboek boek 1. 3+ - Cape Town; Human & Rosseau; 2020. - [unnumbered pages] Illustrated 26.5 x 19 cm

Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
https://www.thebookbox.co.za/product/my-reenboogboek-3-jaar-boek-1/?srsltid=AfmBOopguzWVmVYGYpNusAIUL_F-Ky5ALU147Yjksp7tHP95TS5iJeGu

9780798180139

AKF MYRE