@book{780598,
	author = {Hugo, De Wet. and Fischer, Shan.},
	title = {Die meisie in die maanlig.},
	publisher = {Human & Rosseau;},
	year = {2019.},
	series = {Grilgrypers},
	address = {Cape Town;},
	edition = {First Edition},
	note = {Babette kom by die gawe tannie Theodora op Rustfontein bly – ‘n geskiedkundige dorpie wat wemel van eienaardige stories. Gelukkig ontmoet sy die aantreklike Tiaan en vind uit sy kan haar sangtalent in ‘n plaaslike musiekproduksie uitleef. Maar iets spook by haar. Wie is die bebloede meisie wat in haar kamer verskyn? En wat het dit te doen met die legende van onsterflikes wat zombies gebruik om kinders na die ou begraafplaas op die bult te jaag?

}
}
