@book{780619,
	author = {Banscherus, Jurgen. and Geldenhuys, Kobus},
	title = {Die geheim van die vlieende koei.},
	publisher = {Human & Rosseau},
	year = {2012.},
	series = {Speurder Kwaaikofski.},
	address = {Cape Town;},
	note = { Kwaaikofski kuier 'n bietjie in die platteland, maar dit is alles behalwe 'n vakansie!  Dit lyk of die klein dorpie waar hy hom bevind beslis 'n goeie speurder se vernuf dringend benodig. Met sy aankoms gewaar hy 'n vreemde, blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kwaaikofski 'n harige koeistert in sy bed, saam met twee lang, bleek bene! Iemand probeer hom beslis die skrik op die lyf jaag . . . Maar wie? Gelukkig sorg die mooi plaasmeisie, Julie, dat die lewe tussen koeie, trekkers en gruwelike skurke darem nie té ondraaglik raak nie.}
}
