Banscherus, Jurgen

Speurder teen speurder. Jurgen Banscherus. - Cape Town; Human & Rousseau; 2014. - 68 pages; Illustrations; 20 cm

Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself ’Koning’ en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. ’n Speurkompetisie sal bewys wie nou eintlik die speurkoning is?

9780798166515

AJF BANS