02062nam a22002057b 4500003000500000005001700005008004100022020002900063040003000092082001300122100002700135245006800162260005400230300002100284505006900305520127600374942005601650999001901706952013101725322820250827151112.0250827b sa ||||| |||| 00| 0 AFR d a9781868427567qpaperback aMPLbAfrikaansc3228drda 0a920 DOMM 9196402aDommisse, Ebbe aFortuine:bDie wel en wee van Afrikaner-magnatecEbbe Dommisse. aJohannesburg;bJohnathan Ball Uitgewers;c© 2021 a440 pagesc23 cm aIncludes Index and source list with additional reading material. aDie ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. 'n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die opkoms van die Afrikaner-magnaat is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging. Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is dié mediagroep tot 'n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot die grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel in Afrika uitgebou het. Fortuine verklap waarom alles wat sakeleiers soos Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Johan van Zyl, Douw Steyn en 'n aantal megaboere aanraak skynbaar in goud verander. Dit ondersoek ook die sensasionele ineenstorting van Steinhoff Internasionaal onder Markus Jooste, waardeur soveel welvaart uitgewis is. 'n Onthullende boek, wat hoofsaaklik op persoonlike onderhoude gebaseer is en lig werp op die werksetiek, strategiese vennootskappe en aptyt vir risiko wat hierdie groep Afrikaners die reënmakers van die ekonomie maak.  2ddccBOOKw174xSanet Schoemany174zSanet Schoeman c783930d783929 00102ddc40708900aSTANRLbLeanlcNon_Fictiond2025-08-28g473.28l0o920 DOMMp3322803186076r2025-08-28w2025-08-28yBOOK