01279nam a22002177a 4500003000500000005001700005008004100022020002900063040001900092041001400111082001200125100001800137245004900155250002000204260004100224300002400265490001900289520069400308650002601002700003301028322820260326104731.0260326b sa ||||| |||| 00| 0 eng d a9780799396485qpaperback aMPLc3228erda aAfrikaans 0aAF VANZ aVan Zyl, Rene aStorm vol liefdecWritten by René van Zyl. aEerste uitgawe. aPretoria :b LAPA Uitgewers,c 2019. a302 pages ; c20 cm aSuper Romanza. aNie net moet sy 'n storm van buite af trotseer nie, maar ook 'n innerlike een. 'n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná 'n doodservaring tydens 'n sikloon, ontaard in 'n erger storm wat haar van binne af verteer. Sy was nie voorbereid op die verwoestende effek wat die televisieaanbieder, Armand Martinez, op haar hart sou hê nie. Nie net moet sy voorgee dat sy haar ekstroverte tweelingsuster, Lika, is nie, maar sy moet haarself boonop beskerm teen die kragtige en sjarmante Orkaan Armand. Haar suster het immers die eerste opsie op hom. Lienke besef baie gou dat sy die een is wat met meer stormskade as vroeër gaan wegstap.  0aAdult Romance Fiction aFerreira, Jeanette eeditor