Verlore Paradyse bevat: * Woordverklarings na die kortverhale * 'n Opsomming van elke storie * Vrae om die teks te ontsluit * Leerdergerigte aktiwiteite vir groepe en individue * Leidrade in die vorm van wenke * Verklarende aantekeninge oor elke kortverhaal