Vels, Verna

Liewe Heksie en die pampoene; - Kaapstad; Human & Rosseau; ©2019 - [unnumbered pages] colour illustrations; - Liewe Heksie .

Liewe Heksie n Kleinkwaaitjie Kabouter is gestrand op haar huisie se dak! Gelukkig is hulle dan net op die regte plek om te sien hoe die Gifappeltjies die Silwer Roos steel en Heksie kan 'n slim plan maak om hulle te keer.

9780798179393

AKF VELS