000 01365nam a22001937a 4500
003 3228
005 20240816150139.0
008 240816b sa |||||d|||| 00| 1 AFR d
020 _a9780637000055
_qpbk
040 _aRDA
_cOCLC
041 _2A
082 _aLP AF VENT
100 _aVenter, Peet.
245 _aDie dooies praat nie.
_cBy Peet Venter.
260 _aPretoria;
_bLapa Uitgewers;
_c2022.
300 _a484 pages;
_c23 cm.
520 _aTydens ‘n swaar reënbui stop Thys Krige by ‘n Mini Cooper wat in ‘n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om ‘n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Hy het seker nie meer as ‘n uur met haar te doen gehad het nie. Toe gebeur dit: Geweld kom na hom toe. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: Hoe diep wil hy betrokke raak? Die dokument vra die jeug om by die “final struggle” aan te sluit en hulself só te bevry en te bemagtig. Daar word van opstand en gewapende mobilisasie gepraat, ‘n tweede Marikana. Hy kan seker onbetrokke bly wat die dokument betref, maar nie wat Nandia betref nie. Dit gaan oor verantwoordelikheid; hy moes haar beskerm het. By Petro wil hy weer veels te graag betrokke raak. Waar trek hy die lyn? Want Thys weet waarop dinge uitloop wanneer hy betrokke raak …
942 _2ddc
_cBOOK
_w174
_xSanet Schoeman
_y174
_zSanet Schoeman
999 _c766345
_d766344