Al staan jy op jou kop en ander lawwe rympies
Jacobs, Jaco.
Al staan jy op jou kop en ander lawwe rympies Jaco Jacobs - Johannesburg; Pan McMillan; 2021. - 127 pages; Illustrated; 20 cm.
Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop!
9781776250585
J 839.3616 JACO