Lira (Record no. 766140)
[ view plain ]
| 000 -LEADER | |

| fixed length control field | 01810nam a2200193 4500 |
| 003 - CONTROL NUMBER IDENTIFIER | |
| control field | 3228 |
| 005 - DATE AND TIME OF LATEST TRANSACTION | |
| control field | 20241011130244.0 |
| 008 - FIXED-LENGTH DATA ELEMENTS--GENERAL INFORMATION | |
| fixed length control field | 240812b sa |||||d|||| 00| 1 AFR d |
| 020 ## - INTERNATIONAL STANDARD BOOK NUMBER | |
| International Standard Book Number | 9780637000024 |
| 040 ## - CATALOGING SOURCE | |
| Original cataloging agency | RDA |
| Transcribing agency | OCLC |
| Modifying agency | 3228 |
| 082 ## - DEWEY DECIMAL CLASSIFICATION NUMBER | |
| Classification number | LP AF PAUL |
| 100 ## - MAIN ENTRY--PERSONAL NAME | |
| Personal name | Paul, Chanette. |
| 245 ## - TITLE STATEMENT | |
| Title | Lira |
| Statement of responsibility, etc. | Chanette Paul. |
| 260 ## - PUBLICATION, DISTRIBUTION, ETC. | |
| Place of publication, distribution, etc. | Midrand; |
| Name of publisher, distributor, etc. | LAPA Uitgewers; |
| Date of publication, distribution, etc. | 2022. |
| 300 ## - PHYSICAL DESCRIPTION | |
| Extent | 667 pages; |
| Dimensions | 24 cm. |
| 490 ## - SERIES STATEMENT | |
| Series statement | Vyfervrou trilogie |
| Volume/sequential designation | 1 |
| 520 ## - SUMMARY, ETC. | |
| Summary, etc. | GROOTDRUK -
Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed.
Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie.
Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe.
Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het.
Sy beland op Vywerbaai waar sy ʼn winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak.
Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade - upcycle gaan sy haar lewe upcycle.
Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van ʼn vierde, maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar - een met ʼn sterwende vrou en ʼn kind wat Lira haat.
Die legende van die vywervrou van Vywerbaai word die tema van Lira se winkel, maar hou ook ʼn waarskuwing in: Ter wille van sy kinders, sal ʼn man sy taaibosspies deur ʼn vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet.
Maar soos haar vriendin Corali sê: “Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man, vrou of kind nie.”

Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Die Vywervrou-legende word die stramien vir respektiewelik Lira, Mirre en Corali se verhale. |
| 942 ## - ADDED ENTRY ELEMENTS | |
| Source of classification or shelving scheme | Dewey Decimal Classification |
| item type | Book |
| -- | 427 |
| -- | HELEN Viviers |
| Withdrawn status | Lost status | Source of classification or shelving scheme | Damaged status | Not for loan | Collection code | Home library | Current library | Shelving location | Date acquired | Cost, normal purchase price | Total Checkouts | Full call number | Barcode | Date last seen | Price effective from | item type |

| Dewey Decimal Classification | Fiction | Standerton Regional Library | Bethal | Fiction | 12.08.2024 | 289.95 | LP AF PAUL | 33228031152914 | 12.08.2024 | 12.08.2024 | Book | |||||
| Dewey Decimal Classification | Fiction | Standerton Regional Library | Kinross | Fiction | 12.08.2024 | 289.95 | LP AF PAUL | 33228031152913 | 12.08.2024 | 12.08.2024 | Book | |||||
| Dewey Decimal Classification | Fiction | Standerton Regional Library | Secunda | Fiction | 12.08.2024 | 289.95 | LP AF PAUL | 33228031152916 | 12.08.2024 | 12.08.2024 | Book | |||||
| Dewey Decimal Classification | Fiction | Standerton Regional Library | Volksrust | Fiction | 12.08.2024 | 289.95 | LP AF PAUL | 33228031152912 | 12.08.2024 | 12.08.2024 | Book |