Tippie en die mier /
Material type:
TextSeries: Leer my leesPublication details: Pretoria: Lapa Uitgewers; 2015. Description: 24 Pages Colour illustrations 21 cmISBN: 9780799372830 (Paperback)DDC classification: AKF PALM Summary: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinneâ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
| Item type | Current library | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
LYDENBURG (TOWN) | AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803184327 | ||
Book
|
Simile
Working Hours Mon-Friday:08h00-16h00 Sat-Sun: closed Public holidays: closed
No Mask No entry |
AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803183763 | ||
Book
|
Mashishing Mobile Library | Fiction | AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031103758 | |
Book
|
MP Stream | Fiction | AKF PALM (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031103503 |
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinneâ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Kids
Book
There are no comments on this title.