Moord op Lake Panic; Leon Van Nierop.
Material type:
TextPublication details: Kaapstad; Penguin Random House Suid- Afrika (Edms) Bpk; 2021 Edition: First editionDescription: 373 pages; 23 cmISBN: 9781485904786DDC classification: AF VANN Summary: ’n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?
Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Beer het sy hande vol met:
Sophia da Silva, ’n eks-sepiester wat ’n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,
Otto en Lily Clement, ’n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,
• Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,
• Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en
Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.
Wie het ’n moord opgedis?
En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Ermelo(main) Public Library
Open Monday to Friday: 8H00- 17H00 No entry without mask |
Fiction | AF VANN (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3300302520665 | ||
Book
|
MP Stream | Fiction | AF VANN (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031103286 | ||
Book
|
Bethal
LIBRARY HOURS : MONDAY TO FRIDAY : 07h30 - 16h00 SATURDAYS : CLOSED |
Fiction | Fiction | AF VANN (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152897 | |
Book
|
Kinross
Library opens @ 7h30 and closes @ 16h00 (Monday to Friday) Saturday Closed Public Holiday Closed
|
Fiction | Fiction | AF VANN (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152896 |
’n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?
Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Beer het sy hande vol met:
Sophia da Silva, ’n eks-sepiester wat ’n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,
Otto en Lily Clement, ’n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,
• Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,
• Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en
Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.
Wie het ’n moord opgedis?
En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?
Book
There are no comments on this title.