Vlug Hoe vlug jy as jy nie weet waar die vyand is nie? Wilna Adriaanse.
Material type:
TextPublication details: Kaapstad; Tafelberg; 2021 Description: 301 pages; 24 cmISBN: 9780624092605DDC classification: AF ADRI Summary: Na ’n groot persoonlike tragedie in Suid-Afrika beland veearts Milla Roux by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit word vir haar ’n toevlugsoord en sy stort hart en siel in haar werk. Sy glo hulle kan ’n wesenlike verskil maak in die voortbestaan van ’n spesie waarvan die getalle drasties krimp. Wanneer ’n skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele omgewing ’n gevaarsone maak, is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur. ‘n Gewonde Milla moet met drie klein sjimpansee-wesies op die vlug slaan, vergesel deur die enigmatiese Graham Saunders van Médecins Sans Frontières, wat van sy eie problematiese verlede probeer ontsnap...
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Ermelo(main) Public Library
Open Monday to Friday: 8H00- 17H00 No entry without mask |
Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3300302520668 | ||
Book
|
Morgenzon | Fiction | Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152922 | |
Book
|
Vukuzakhe Public library
Openning hours: Monday to Friday(08h00 to 16h30
|
Fiction | Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152910 | |
Book
|
Evander
Library Times: Monday to Thursday 07h30 to 16h30 Friday: 07h30 to 14h00 Saturday from 08h00 to 12h00 Public Holidays : closed Please: All COVID-19 Sanitize at the entrance of the library and filling the register. Library phone number: 017 620 6318 |
Fiction | Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152909 | |
Book
|
Grootvlei | Fiction | Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152908 | |
Book
|
Standerton Public Library
Library opens from 8:30-16:00 Monday to Friday. Library is closed on weekends and public holidays. Please wear your musk and sanitize your hands when using library |
Fiction | Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152906 | |
Book
|
Milan Park | Fiction | Fiction | AF ADRI (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152907 |
Browsing Standerton Regional Library shelves, Shelving location: Fiction, Collection: Fiction Close shelf browser (Hides shelf browser)
Na ’n groot persoonlike tragedie in Suid-Afrika beland veearts Milla Roux by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit word vir haar ’n toevlugsoord en sy stort hart en siel in haar werk. Sy glo hulle kan ’n wesenlike verskil maak in die voortbestaan van ’n spesie waarvan die getalle drasties krimp. Wanneer ’n skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele omgewing ’n gevaarsone maak, is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur. ‘n Gewonde Milla moet met drie klein sjimpansee-wesies op die vlug slaan, vergesel deur die enigmatiese Graham Saunders van Médecins Sans Frontières, wat van sy eie problematiese verlede probeer ontsnap...
Book
There are no comments on this title.