Droomvanger; Chanette Paul.
Material type:
TextPublication details: Pretoria; Lapa Uitgewers; 2021 Edition: Eerste uitgawe eerste druk 2020Description: 382 pages; 24 cmISBN: 9780639605470DDC classification: AF PAUL Summary: Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy stoei vir asem ... Die droomwip moes haar drome verklaar, maar sy weet steeds nie wat hulle inhou nie. Die runesteen moet haar beskerm, maar die eerste aand op die plaas in die Maluti's is daar ʼn moord. Die antieke manuskrip kan dalk haar toekoms verseker ... as sy oorleef.
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Barberton
Library Hours 08h00am - 16h00 Tuesdays 08h30am - 16h00pm Saturdays 08h30am - 12h00pm Public Holidays & Sundays - Closed |
Fiction | Fiction | AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803165737 | |
Book
|
Standerton Public Library
Library opens from 8:30-16:00 Monday to Friday. Library is closed on weekends and public holidays. Please wear your musk and sanitize your hands when using library |
Fiction | Fiction | AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152891 | |
Book
|
Bethal
LIBRARY HOURS : MONDAY TO FRIDAY : 07h30 - 16h00 SATURDAYS : CLOSED |
Fiction | Fiction | AF PAUL (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152911 |
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy stoei vir asem ... Die droomwip moes haar drome verklaar, maar sy weet steeds nie wat hulle inhou nie. Die runesteen moet haar beskerm, maar die eerste aand op die plaas in die Maluti's is daar ʼn moord. Die antieke manuskrip kan dalk haar toekoms verseker ... as sy oorleef.
Book
There are no comments on this title.