Die dinge van 'n kind. Marita van der Vyver.
Material type:
TextPublication details: Kaapstad; Tafelberg; 2022 Edition: Eerste uitgawe 1994Description: 259 pages; 20 cmISBN: 9780624080039DDC classification: AF VAND Summary: 'Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.'
Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van 'n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog.
Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
'In die Afrikaanse prosakuns ... is Marita van der Vyver uniek in dié opsig dat sy, oënskynlik inspanningloos en amper nonchalant ... dit regkry om aanhangers te hê wat strek van die puntenerige leser tot die Kreti en die Pleti.'
Stephan Bouwer, Rapport
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Morgenzon | Fiction | Fiction | AF VAND (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152895 | |
Book
|
Wakkerstroom | Fiction | Fiction | AF VAND (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152892 | |
Book
|
Standerton Public Library
Library opens from 8:30-16:00 Monday to Friday. Library is closed on weekends and public holidays. Please wear your musk and sanitize your hands when using library |
Fiction | Fiction | AF VAND (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152893 |
'Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.'
Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van 'n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog.
Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
'In die Afrikaanse prosakuns ... is Marita van der Vyver uniek in dié opsig dat sy, oënskynlik inspanningloos en amper nonchalant ... dit regkry om aanhangers te hê wat strek van die puntenerige leser tot die Kreti en die Pleti.'
Stephan Bouwer, Rapport
Book
There are no comments on this title.