Weergalose liefde; Marie-Louise Cronje.
Material type:
TextPublication details: Pretoria: Romanza; 2021. Edition: Eerste uitgaweDescription: 205 pages; 17 cmISBN: 9780639607177Subject(s): Romance fictionDDC classification: AF CRON Summary: ie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as ’n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis. Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg reded gegee om nou sy afsydigheid te verdien. Almal dink mos sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos ’n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg – dié keer met ’n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Badplaas / Manzana Public Library | Fiction | Fiction | AF CRON (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803175719 | |
Book
|
Thistle Grove
LIBRARY HOURS : MONDAY TO THURSDAY : 07h30 to 16h30 FRIDAY : 07h30 to 14h00 SATURDAY : 08h00 to 12h00 ALL PUBLIC HOLIDAYS CLOSED. SANTIZE AT THE ENTRANCE OF THE LIBRARY AND SIGN IN THE REGISTER.
|
Fiction | Fiction | AF CRON (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152917 | |
Book
|
Kinross
Library opens @ 7h30 and closes @ 16h00 (Monday to Friday) Saturday Closed Public Holiday Closed
|
Fiction | Fiction | AF CRON (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152915 | |
Book
|
Leandra | Fiction | Fiction | AF CRON (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031152919 |
"Romanza."
ie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as ’n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis. Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg reded gegee om nou sy afsydigheid te verdien. Almal dink mos sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos ’n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg – dié keer met ’n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.
Book
There are no comments on this title.