Amazon cover image
Image from Amazon.com
Image from Google Jackets

Die vloek van Levitikus. By Ben Viljoen.

By: Viljoen, BenMaterial type: TextTextPublication details: Kaapstad; Tafelberg; 2022. Description: 250 pages. 23 cmISBN: 9780624092858DDC classification: AF VILJ Summary: Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. “Ons wil graag glo dat ons in ’n verligte era leef, een van verdraagsaamheid en begrip, maar dis nie waar nie. Die mensdom verbrand nog steeds hul hekse.” Só som een van sy lewensgeselle die realiteit van Jakkie se bestaan vir hom op. Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word die grense van nie net hierdie band beproef nie, maar ook dié van hom en die grootste liefde van sy lewe.
Tags from this library: No tags from this library for this title. Log in to add tags.
Star ratings
    Average rating: 0.0 (0 votes)
Holdings
Item type Current library Collection Shelving location Call number Status Date due Barcode
Book Book Standerton Public Library

Library opens from 8:30-16:00 Monday to Friday.

Library is closed on weekends and public holidays.

Please wear your musk and sanitize your hands when using library

Fiction Fiction AF VILJ (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152782
Book Book Wakkerstroom
Fiction Fiction AF VILJ (Browse shelf(Opens below)) Available 33228031152781

Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. “Ons wil graag glo dat ons in ’n verligte era leef, een van verdraagsaamheid en begrip, maar dis nie waar nie. Die mensdom verbrand nog steeds hul hekse.” Só som een van sy lewensgeselle die realiteit van Jakkie se bestaan vir hom op.

Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word die grense van nie net hierdie band beproef nie, maar ook dié van hom en die grootste liefde van sy lewe.

There are no comments on this title.

to post a comment.